Hierdie is vir al ons afrikaanse frinne op die WereldWyeWeb of te wel WWW of W³.
Ek self is 'n "rooinek" gebore maar afrikaans skoolgegaan vanaf sub A (graad 1), vandaar die liefde vir die taal, dit is my kinders se moedertaal, bygesê is ons vlot tweetalig is, of soos ons soms sê "Two Tailed".